Thursday, February 24, 2011

skadu

Dis donker, dis swart
Ek sit, ek staar
Ek voel erg verdwaal

Waar is ek, waar is jy?

Dis sy skuld
Die skaduwee
As ek kon sou ek hom laat kwyn

Ek het jou verloor
Al wat agter bly is Niks verstaan

Liefde was hier en nou dit weg

Mis jou, mis my

No comments:

Post a Comment